Monday, October 8, 2007

Familie foto's











Ons het laasweek weer fotos by Simone laat neem, en sowaar 'n paar gekry waar Talia glimlag!!

1 comment:

Dolla said...

Sorry ou John. as jy nou nie op die laaste foto verskyn het nie, sou ek soos ou Tolla se Rooikappie moes sĂȘ: EN JY`S NIE EERS INNI STORIE NIE! (Hulle`s darem net te mooi)