Talia was gister 'n blommemeisie op my vriendin, Hannetjie, se troue! Ouma Joe het die rokkies gemaak en het sy tog te pragtig gelyk. Dit was natuurlik 'n gedoente om die blommetjies en kransie op hul plek te kry en hou. Sy't net na die stappery in die paadjie af, op Oupa Nickey se skoot aan die slaap geraak! Maar sy het soos 'n ware prinsessie gelyk!
Sunday, September 30, 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
1 comment:
Ek se nie verniet nie: Hierdie kindjie lyk net te veel soos `n engeltjie - die Here het met haar `n Plan met `n hoed op - mark my words ......
Post a Comment