Talia en Jahzara het by Tannie Dolla op Mandaryn gekuier toe ek vir 'n week in Namibie moes gaan opleiding gee. Alhoewel ek my dood verlang het, het hulle te heerlik gekuier - Talia het glads vir Dolla "Mamma" gese en vir Kallie "Oupa"!! En soos oudergewoonte het Talia met die katjies deur die venster gesels...
Monday, May 19, 2008
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
1 comment:
...en Albany(soos in witbrood) het regte-egte vleissous van haar dummy afgelek en verder was daar nog ander "toelantinkies" waarvan Ma niks hoef te weet nie!
Post a Comment