Tuesday, August 28, 2007

Jaundre en Talia

Jaundre luister aandagtig na Ouma Alta wat die "Drie Rammetjies Rof" voorlees - om die waarheid te se, die 1e dag het Ouma dit omtrent 10x oor en oor en oor gelees - en steeds kon hy nie genoeg kry nie!! Toe gaan koop ons maar nog storieboekies, sodat ons bietjie afwisseling kan he LOL!!




Hier is Talia heerlik besig om in die modder te speel (2 dae voor Jahzara se geboorte!) en op die ander foto is sy baie gemoeid met die nuweling en probeer vir haar die fopspeen gee.

1 comment:

Dolla said...

Daar`s ek nou amptelik die eerste saam-b(l)ogger!

Pragtige ou kindertjies...